Modulekode | JUR 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA met spesialisering in Regte ’n Oorsig van die belangrikste regsfilosofiese benaderings, onder andere die positivisme, natuurreg, realisme, kritiese regsteorie, moderne en postmoderne benaderings. Die teoretiese en praktiese waarde van hierdie benaderings word in ’n postapartheidkonteks ondersoek. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App